W&N watercolour on Bockingford 300gsm
Aloe ferox (also known as the Cape Aloe, Bitter Aloe, Red Aloe and Tap Aloe), is a species of arborescent aloe indigenous to Southern Africa. It is one of several Aloe species used to make bitter aloes, a purgative medication and also yields a non-bitter gel that can be used in cosmetics.
::
Die Bitteraalwyn (Aloe ferox), inheems aan Suid-Afrika, is ’n struik wat deel is van die aalwynfamilie. Die plant blom vanaf Mei tot September. Die struik is ’n stadige groeier met ’n enkelstam en dik, doringrige, vlesige blare en buisvormige, oranje-rooi blomme. Dit is ’n uitstekende struik vir die rotstuin en verkies vol son en matige water. Die sap van die blare word vir medisyne en skoonheidsprodukte gebruik.
::